Wednesday, May 30, 2012

30/05/2012 Yosemity...

 'n Bergklimmer het seergekry. Sy ankers het losgegaan en
hier is hulle al in die sewende uur van die reddingspoging...kyk mooi....daar doer bo!!:-)