Saturday, March 17, 2012

17-03-2012 Big Bear 2

 
Reen in Lancaster
 
Oppad na Big Bear: vanuit reen in 'n stofstorm. Oppad na die berge...

Rolbosse waai en is 'n groot gevaar op die pad.
Geen sneeu :-(

EN TOE val die temperatuur!
 
 
 
 
 St. Patricks Day
 En dit sneeu...
 
 
 
 In 'n uur ...
  
Sneeukettings is nodig!
 
 
 In die huisie is dit lekker warm...oornag sneeu dit....word vervolg...