Saturday, June 30, 2012

30-06-2012 Cape May Cafe Beach club resort/ Home...

 
 
 
 
 
 Nerine het 'n miskiet sytplek op die linkeroog, 'n skaafplek op die ken na die swem EN 'n bytsteek op die regtervoet .... sy het omtrent gelyk of sy mishandel word!!! :-)
 Kom ons gaan huis toe - NOOOOO!!!
 
 

Friday, June 29, 2012

29/06/2012 Magic Kingdom 2/Crystal Palace/Typhoon lagoon


Disney World 2012 Sal ons nooit vergeet nie!!
 
 
 
 
 
 
 
 Crystal Palace
 
 
 
 
 
 Electric Light Parade