Thursday, November 24, 2011

24/11/2011 Thanksgiving! (Christmas lights)



















1 comment:

  1. Andy and Sheryl. Thx for the great meal!!
    Andy en Sharyl is Engelse van Suid-Afrika. Hulle seun Chris is saam met hulle hier om skool klaar te maak. Hulle bly in die pragtigste plek! Bear Valley. Daar is mere en parke. Sover soos wat mens kan sien bly mense op die ooptes en op die hoogte bergtoppe. Hulle kry soms sneeu en het al 'n beer gesien. Daar loop bokke en jakkalse ook rond. Dit was wonderlik om daar te kuier en die kos was heerlik. Die 3 kids het SO lekker geeet en hulle baie mooi gedra! Thanksgiving is seker die enigste tyd wat McDonalds en ander eetplekke toe is!! Iets om te sien. MAAR sommige plekke maak 9uur of middernag oop om heelnag oop te wees vir die groot uitverkopings. Mense slaap blykbaar buite net om in die winkels te kom en die Specials te kry. Ons het nou nie regtig 'n behoefte om dit te aanskou nie :-).

    ReplyDelete