Saturday, November 26, 2011

26/11/2011 Blackbird...Playing in the parks...Barend studying.



2 comments:

  1. This comment has been removed by the author.

    ReplyDelete
  2. Long Weekend with Barend studying.
    Ons hou lekker langnaweek. Barend doen goed met die leerdery. Hy wou net vandag graag na die Blackbird vliegtuie gaan kyk!! Hy was so opgewonde en wraggies is die ou wat die "Selftour" pamflet uitdeel een van Barend se instrukteers volgende jaar. Die weer was wonderlik die afgelope paar dae. In die verte kan mens die sneeu op die berge sien le. Omdat Barend moet leer vir Maandag se eksamen het ek die kinders bietjie park toe gevat. Ons kon eers nie by 'n nuwe parkie speel nie omdat dit oorvol was, ons moes toe sommer langs die pad stop en vinnig speel by 'n skool parkie en is later weer na die lekker park. Die kinders het dit BAIE geniet. Die Amerikaners verkyk hulle elke keer aan die kinders wat so lekker sonder skoene speel!!! ..Hulle het ook 'n "Roomys" karretjie, maar hy speel nie dieselfde wysie oor en oor nie. Dit bly irriterend :-) En hy verkoop lekkers ook...Die bome is baie mooi...

    ReplyDelete