The sun just rising over New York. Na 15 ure se vlieg was ons eintlik nog goed aan die gang. Barend het kopgehou met die skytrain en ons op die regte plek gekry, kos gekoop en ingeboek. Ons is nogals deeglik ondersoek. Ek moes ook my verband "laat ondersoek" en die kids se waterbotteltjies is uitgehaal en deur 'n masjien gesit. Skoene moet ook uitgetrek word. Dit het vir my nog baie onwerklik gevoel tot ek die Statue of Liberty uit die lug uit gesien het toe ons opstuig-amazing!!
The sun just rising over New York.
ReplyDeleteNa 15 ure se vlieg was ons eintlik nog goed aan die gang. Barend het kopgehou met die skytrain en ons op die regte plek gekry, kos gekoop en ingeboek. Ons is nogals deeglik ondersoek. Ek moes ook my verband "laat ondersoek" en die kids se waterbotteltjies is uitgehaal en deur 'n masjien gesit. Skoene moet ook uitgetrek word. Dit het vir my nog baie onwerklik gevoel tot ek die Statue of Liberty uit die lug uit gesien het toe ons opstuig-amazing!!