For Homeschooling Families. Ons het Sondag gehoor van die speelgroepie wat vir kinders is wat Tuisonderrig ontvang. Die kinders het dit regtig baie geniet en dadelik maats gemaak. Die ma's moet maar daar rond wees, maar dit is vir hulle 'n blaaskans. Die realiteit het net ingekom by die prys! Dis werk vir 3 kinders , 2 klassies wat nie eers 'n uur is en goed soos musiek en koekies versier amper R800 per dag uit!! Dis bietjie erg...Maar dis 'n oulike idee en dit is lekker vir die kinders. Ons sal dit net nie kan bybring nie :-) Dit sal ook volgende jaar maar moeilik in die kids se 6ure skooldag inpas. En ons soek verder...
For Homeschooling Families.
ReplyDeleteOns het Sondag gehoor van die speelgroepie wat vir kinders is wat Tuisonderrig ontvang. Die kinders het dit regtig baie geniet en dadelik maats gemaak. Die ma's moet maar daar rond wees, maar dit is vir hulle 'n blaaskans. Die realiteit het net ingekom by die prys! Dis werk vir 3 kinders , 2 klassies wat nie eers 'n uur is en goed soos musiek en koekies versier amper R800 per dag uit!! Dis bietjie erg...Maar dis 'n oulike idee en dit is lekker vir die kinders. Ons sal dit net nie kan bybring nie :-) Dit sal ook volgende jaar maar moeilik in die kids se 6ure skooldag inpas. En ons soek verder...