Earlier in Las Vegas. What an Amazing place. Love it!! Wow, dis my droom om sulke plekke te he waar kinders net kan speel en speel en beweeg!! Dit was 'n goeie ding dat ons hier gestop het en die kinders vir 'n uur lank hulle moeg laat speel het voordat ons die lang pad huis toe gevat het. Maar ons moes Lancaster toe ry (4ure) wat ons teen besluit het om na Los Angeles te ry (6ure). Ons moes net die tafels vir die skooltjie by IKEA kry. Dit was 'n storie en het die dag baie lank gemaak!!
Earlier in Las Vegas. What an Amazing place. Love it!!
ReplyDeleteWow, dis my droom om sulke plekke te he waar kinders net kan speel en speel en beweeg!! Dit was 'n goeie ding dat ons hier gestop het en die kinders vir 'n uur lank hulle moeg laat speel het voordat ons die lang pad huis toe gevat het. Maar ons moes Lancaster toe ry (4ure) wat ons teen besluit het om na Los Angeles te ry (6ure). Ons moes net die tafels vir die skooltjie by IKEA kry. Dit was 'n storie en het die dag baie lank gemaak!!