Getting ready for my parent's visit. Vandag was 'n groot huiswerk dag. Beddegoed was, klere op datum, lakens gestryk, en sommer net alles reggekry vir kuiergaste...die kar binne uitgeborsel..ens, ens.EN toe kom Barend 3uur al huistoe!! Ons kon toe gou na die karwas gaan. Ek was verlig, want ek hou nie van vreemde goed alleen doen nie :-) Hier gooi hulle mos self petrol in was self hulle karre! Gelukkig is dit toe 'n karwas waar hulle dit vir mens doen. Ek het solank vir die kinders na die speelplek by die McDonalds gevat om bietjie te speel. Ons het een Hot Chocolate gedeel (Amarikaners se koffie is super sleg!!)Daar was nogals baie kaneel in...die kinders se reaksies was oulik...pannekoek, melktert...Mamma? :-) Vandaar hare sny en die pizza kom maak in my nuwe baie groot pizza oondpan vir 'n baie groot pizza! (In die foto is die klein pan 'n normale grootte) Hulle is baie lief om pepperoni op te sit en die kids hou nie daarvan nie. Dit brand! Na alles ... sien ons uit na more oggend se vroeg opstaan...x
This comment has been removed by the author.
ReplyDeleteGetting ready for my parent's visit.
ReplyDeleteVandag was 'n groot huiswerk dag. Beddegoed was, klere op datum, lakens gestryk, en sommer net alles reggekry vir kuiergaste...die kar binne uitgeborsel..ens, ens.EN toe kom Barend 3uur al huistoe!! Ons kon toe gou na die karwas gaan. Ek was verlig, want ek hou nie van vreemde goed alleen doen nie :-) Hier gooi hulle mos self petrol in was self hulle karre! Gelukkig is dit toe 'n karwas waar hulle dit vir mens doen. Ek het solank vir die kinders na die speelplek by die McDonalds gevat om bietjie te speel. Ons het een Hot Chocolate gedeel (Amarikaners se koffie is super sleg!!)Daar was nogals baie kaneel in...die kinders se reaksies was oulik...pannekoek, melktert...Mamma? :-) Vandaar hare sny en die pizza kom maak in my nuwe baie groot pizza oondpan vir 'n baie groot pizza! (In die foto is die klein pan 'n normale grootte) Hulle is baie lief om pepperoni op te sit en die kids hou nie daarvan nie. Dit brand! Na alles ... sien ons uit na more oggend se vroeg opstaan...x