Nerine lost 2 teeth in 1 week!! Nerine het Vrydag aand gesit en speel met die onderste tandjie en hy val toe sommer uit. Woensdagaand het die boonste tandjie al skeef gestaan, maar ou maat, hy wil net nie laat los nie. Uiteindelik, na suiker water en haar boeties se hande wat sy kan vashou, is die tandjie uit...!!
Nerine lost 2 teeth in 1 week!!
ReplyDeleteNerine het Vrydag aand gesit en speel met die onderste tandjie en hy val toe sommer uit. Woensdagaand het die boonste tandjie al skeef gestaan, maar ou maat, hy wil net nie laat los nie. Uiteindelik, na suiker water en haar boeties se hande wat sy kan vashou, is die tandjie uit...!!